Beantwoord asseblief 5 vrae oor jou eerste naam. Jou naam:
Welkom by baba-name.com!
Hier sal jy interessante inligting vind oor meer as 100,000 name! Soos die betekenis, oorsprong en die gewildheid van jou eie eerste naam.
Is jy opsoek na 'n mooi naam vir jou baba? Dan is hierdie die regte plek. baba-name.com is die mees volledige baba naam webwerf in die hele Suid Afrika!

Browse names by letter

ABCDEFGHIJKLMNOPRSTVWZ
Laatste kommentaar
Lee-Anne18-07
Dit is moeilik om reg uit te spreek.
Hendrik17-07
Ek het n baie sexy naam
Jacobus17-07
Wat beteken dit
Deirdré17-07
Deirdré word afrikaans uitgespreek as (Deerdry) Baie mense vergeet van die eerste r. In engelse boeke word dit gekry as Irish, Beteken wanderer, seeker of truth and righteousness Psalm 119:35
Michelle17-07
Om Bernard in Afrikaans uit te spreek is moeilik vir engelse mense want hulle ken dit as Bernard (Birnard) Daar is ook geen betekenis te vind vir Bernardus nie. Bernard in engels kom van Old German, beteken brave as a bear, Wise Proverbs 17:12
Michelle17-07
Beteken: Wie is soos God? Goddelikheid Psalm 71:19
Oorsprong is Hebreeus
Talita14-07
My naam in Hebrews beteken "Dogtertjie"... soos ganit d bybel waar Jesus die dood dogtertjie lewendig hemaak her deur te se: " Talita kumi!" wat se: " Dogtertjie staan op!"
Chante14-07
Ek love die naam dit is n mooi naam en dit beskryf my baie goed. Enigste ding wat ek van dit haat is dat mense my gewoonlik Chantelle noem in plaas van Chanté
Chante14-07
Ek love die naam dit is n mooi naam en dit beskryf my baie goed. Enigste ding wat ek van dit haat is dat mense my gewoonlik Chantelle noem in plaas van Chanté
Marli13-07
Dis so pragtige naam!
Rene12-07
NIKS
Zoey12-07
Wat is die betekenis van my naam
Iona10-07
Alhoewel mense met die naam sukkel vind almal dit 'n baie mooi naam wanneer hulle dit eers onder die knie het
Aletta10-07
Wat is die betekenis van my naam in Suid Afrika?
Jeanette10-07
Geen
Talitha 9-07
My naam se spelling is uniek. Ek het nog net 3 Talitas/Talithas in my lewe ontmoet of van gehoor en nie een se naam word soos myne gespel nie. Ek LOVE my naam.
Talitha 9-07
My naam se spelling is uniek. Ek het nog net 3 Talitas/Talithas in my lewe ontmoet of van gehoor en nie een se naam word soos myne gespel nie. Ek LOVE my naam.
Kayle 7-07
Ek wil hom verander.
Susara 6-07
Word nooit gebruik nie... was my moeder se naam.
Susara 6-07
Word nooit gebruik nie... was my moeder se naam.
Susara 6-07
Ek is aangeneem!My name het toe verander!Maar my Biologiese name is Susara Magdalena Susanna!En vandag toe sit en wonder ek oor die betekenis van die name!!!
Corne 4-07
Daar is baie mense in die wereld maar mense wat se naam is corne is baie mooi mense
Keara 3-07
My naam word met 2 "r" gespel
Keara 3-07
My naam is nie Keara nie maar Kearra (met n dubbele "r") en Kearra beteken "n Engel van God)
Gerbrecht 2-07
Vanaf Hoerskool het almal my Gerda genoem omdat die naam onbekend was en ek gespot is, vandag is ek supertrots. Sal graag meer wil weet ivm geskiedenis.
Louhan 2-07
Geen
Johan 2-07
Geen
Johan 2-07
Geen
Louise 2-07
Geen
Lizelle 2-07
Beautiful pure inesent princess beautiful Queen
Lizelle 2-07
Beautiful pure inesent princess beautiful Queen
Lizelle 2-07
Beautiful pure inesent princess beautiful Queen
Cornelia29-06
Ek is n agter agter kleinkind van Cornelia M M de Wet. Wat getroud was met gen. Christiaan de Wet. Van haar klere is in die monument op Stellenbosch.
Fredeline29-06
baie mooi naam
Linda28-06
Dis awesome Naam wat my ouers gekies het
Linda28-06
Dis awesome Naam wat my ouers gekies het
Sannie26-06
Dankie
Mia24-06
Dankie
Mia24-06
Dankie
Mia24-06
Dankie